Max von Laue

Max von Laue

Max Theodor Felix von Laue (Pfaffendorf, naby Koblenz, 9 Oktober 1879Berlyn, 24 April 1960) was 'n Duitse fisikus en veral 'n kristallograaf. In 1914 is die Nobelprys vir Fisika aan hom toegeken vir sy ontdekking van die verstrooiing van X-strale deur kristalle.


Developed by StudentB